Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.
Groete
Pieter
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 265 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,412 post views in totaal sedert 1 November, 2019.