En nou vir ‘n public announcement. (Riaan Pruikwagen stem volg)
Watkykjy se eerste band wat ons ge-sign het, Die Antwoord, gooi ‘n gig in Skaapstad. Vir die ouens wat op hulle Facebook group moan lat hulle ‘n gig in Gauteng soek, moenie worry nie. Ons is besig om aan ‘n plan te werk in die background om die bras hier te kry binne die volgende maand of twee. Meer info daaroor later. Vir nou, as jy in Kaapstad is, gaan check hierie mal party uit met die Die Antwoord en Die Wedding DJs. Dis nou as jy nou kan uitmaak wat die fok hier onder geskryf is… Gangsters sukkel maar meestal met die fokken taal. PARTY! PARTY! PARTY! PARTY!
DIE ANTWOORDgooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam met DJ ROZZANO X dropping some VET GANGSTER SHIT plus! DIE ANTWOORD live RAP-RAVE CONCERT plus! n Poes cool next level RAP-RAVE set by die WEDDING DJ’S!
Net fokken R30 by die deur!
Heavy dop spesils by die bar!
Pool tabels! Giftige cherries! Slot machines! Al daai kak!
Venue is op die conr Longstreet and Short market street!!!
Tjek julle daar!
Saturday, April 11, 2009 at 9:00pm
Location: PURPLE TURTLE
Corner of Longstreet and Shortmarket street
Cape Town, South Africa
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.