Watkykjy is in die finals vir die 2009 Blog Awards vir:
South African Blog of the Year
Best Entertainment Blog
Most controversial blog ensovoorts ensovoorts
Kies sommer al die categories waarin WKJ is en vote.
En Vernon Koekemoer is in die finals vir vir Best Photographic blog (huh?).
Voel vry om vir ons te vote as jy lus het. Daar is ‘n banner aan die regterkant onder die kakpraat box wat jy straight soontoe vat vir al die categories.
My prediction is dat 2Oceansvibe met best blog awards sal wegloop, maar probeer is die beste geweer, al is die loop fokken krom en mens dalk ‘n vinger kan verloor.
So loop vote maar vir ons. Kom ons kyk wat gebeur…
Hierdie post is 93 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,370 post views in totaal sedert 1 November, 2019.