‘n Buddy het hierdie iewers afgeneem oor die naweek. Ek neem aan dit was in Snor City iewers gewees want die oom in die poster se naam is Snorre Van Zyl.
Is dit hoe alle kak muskiek in SA begin? Ek neem aan dat as jy jou piel teen ‘n wasbord kan krap en daar ‘n geluid uitkom dat jy moontlik goed sal doen in auditions. Dis soos die ouens in idols wat klink soos katte wat deur leeus genaai word. Hulle sal ‘n fok nog steeds vir try-outs gaan.
Gelukkig is die vereistes nie baie hoog vir hierdie band nie. Jy hoef nie eers musiek te kan lees nie. Even ek met my kak musiek kennis weet dat hierdie note nie ‘n fok musieknote is nie. Hulle skoene moet jigga-left, nie jigga-right nie.
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.