Howzit G
Geneem in Boksburg, ek het gedink die selfoon nommer in die agterruit is ‘n nice touch…
Werner
Onthou maats, as iemand so haastig en so kak parkeer en sy kar try verkoop, is die kanse goed dat hy alles oorhaastig doen of afskeep. Ons dink hier byvoorbeeld aan gereelde service intervals
Hierdie post is 149 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,602 post views in totaal sedert 1 November, 2019.