Man in Springs druk disabled mense ‘n toffie

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur Andrew:

Soos julle kan sien vanuit exhibit A, het hierdie knaap nie net alleen soos n groot vet girl se sweterige parra geparkeer nie.. Maar die bra het dit op n disabled parking gedoen en sodoende n ou tannie met n suurstof tank in haar rolstoel se mandjie twee vet toffies gedruk..
Springs is wonderlik, Pragtige mense… Lekker om daar te wees man….Vrede


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 25 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 406,424 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMan in Springs druk disabled mense ‘n toffie

Gooi Comment