Herken jy hierdie onderpresteerder?

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Shame, hierdie outjie lyk of hy moontlik Afrikaans op laergraad gehad het op skool, of miskien het hy steeds Afrikaans op laergraad in standerd 7 (graad 9, nie waar nie?)

Of dalk het hyself ook wit poeier gesnuif saam met sy maatjies. ‘n Baie kinderlike briefie:

Hierdie post is 289 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,144,422 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinHerken jy hierdie onderpresteerder?