Hi
Ek het sommer saterdagoggend ‘n paar dose in Gezina Galleries gevang. Sommer ‘n lekker ou tante en haar kleinseun met ‘n lekker melktert wat hy so aan snuif ook.
Die mense hier in Pretoria kan omtrent nie park nie.
En vir die doos in die Wit Golf. Ja. Jy. Hier in die groot stad park mense nie soos jy doen nie. Jy het mos gewonner hoekom neem ek jou kar af. Nou weet jy!!! Smile. Your on candit camera!
Daar was nog baie ander dose wat ek kon afneem. Ek dink seker ‘n derde van die mense in die plek park soos hulle gatte. As ek tyd gehad het het ek seker die hele oggend gestaan en fotos neem.
Jammer dat die pics so effens kakkerig geneem is. Ek moes redelik vinnig move. Veral by die tannie. Dit lyk of haar klappe brand.
Ek sal sommer die naweek my camera vat en kyk of ek nie ‘n rekord kan breek nie.
Marius.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Watkykjy staan op 3,083,861 post views in totaal sedert 1 November, 2019.