Wanneer: 4 Maart, die oggend
Waar: N1 naby Centurion
Ingestuur deur: Crhis
Asshole druk my uit ‘n baan uit op die n1. Amper ‘n helse ongeluk gemaak
griff tune: As daar ‘n ongeluk was sou daai Polo ‘n classic fokop gewees het as ek daai bumber van jou cabbie uitcheck …
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 99 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,044 post views in totaal sedert 1 November, 2019.