Hi Griff,
Kyk na die dose wat ek ontdek het in Mall@Reds in Centurion, Pretoria op
die 17de. Nie net 1 nie, maar 2 sotte met gestremde breins wat die vermoë
verloor het om te parkeer en geen respek vir die handicapped nie. Nadat ek
so ‘n paar meter aangestap het, ontdek ek die uno doos wat ook nie kan
parkeer nie, maar dit raak beter. Eers by die huis toe ek na die foto’s
kyk sien ek in die agtergrond die BMW wat aan die selle siekte lei(Regs
van die uno).
Marco.
griff tune: Marco, dis ook so dat “Pejero” in Spaans as “wanker” vertaal. Gaan soek dit op. Fokken wankers.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer in die gestremde parking en daar is fokol met hom fout, is die kans groot dat sy brein dalk iets groot makeer…
Watkykjy staan op 3,056,053 post views in totaal sedert 1 November, 2019.