Waar: Weer Parklane Center, Pietermaritzburg (Oorkant die pad actually, want daar was nie genoeg plek binne om soos ‘n doos te park nie.)
Wanneer: 19 Maart – lunchtyd
Seker maar die stadsraad se skuld, want duidelik is daar nie genoeg geel strepies om dit vir hierdie varkdoos duidelik te maak nie. Ek hoop jou fokken hond ontplof.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 135 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,335 post views in totaal sedert 1 November, 2019.