Ons weet daar is ‘n kakhuis vol van julle wat Watkykjy lees daar anderkant. Ons check julle kallers in WKJ se stats.
Jy het tot 15 April om die IEC in kennis te stel dat gaan vote. Onthou ook om vir die DA jou favourite party te stem. Dit help nie net om te tune jy gaan dit doen en dan net te sit en velle klap in die donker nie.
“Overseas voters who have registered, have until Friday to inform the IEC about their intention to vote on April 15.”
Click hier vir die hele lys van waar om dit te doen
Local yocals, check hieso of jy gerigistreer is.
Opskud, die son trek water.
Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,535 post views in totaal sedert 1 November, 2019.