Wafferse kuif

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ek dink ek moet maybe partykeer my fokken hare kam en my pens intrek as ek foto’s saam met mooi buddies neem.

Hierdie is ‘n useless post, maar die chick is baie mooi. ‘n Smaakvolle voorblad meisie, sou ek skiem.

Hierdie post is 15 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 404,707 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWafferse kuif

Gooi Comment