Julle electronic menus is fokken deurmekaarder as ‘n ANC rally. Hierdie movie is duidelik “The Butterfly Effect II” en nie “Dana Carvey Squatting…” nie, alhoewel die chick soortvan lyk of sy dalk mag squat in hierdie scene. Maar alas, haar naam is nie Dana nie.
Dis seker die derde aand in ‘n ry dat julle menu gefok is en ek die Dish magazine moet nader sleep om te kyk wat aangaan.
Wat is fout? Hang julle dalk by Cope meetings uit vergeet dan laat die aand om julle huiswerk te doen? Kom nou, man. Werk bietjie saam. Julle begin nou soos 1023 te werk waar mens die telefoonboek moet raadpleeg na die tyd. Dit werk nie so nie.
Click op die pic as jy brille dra:
Hierdie post is 167 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,103,981 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207