OK, maybe het jy nie visvingers gevreet of Oros gedrink nie, maar die kans is goed dat jy Morph gecheck het toe jy ‘n snottie was (en dalk visvingers gehad het vir ander redes, jou fokken skurfie).
Hieso is ou Morph, en die outjie is blykbaar van plan om ‘n groot comeback te maak. Ek hoop so. Enige iets wat die kinners van Mxit kan afhou. Die mense se spelling raak al hoe erger en erger. Dt mak my fkn mal. Fkt!
Hierdie post is 135 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,074,302 post views in totaal sedert 1 November, 2019.