Ek het op hierdie juweeltjie op die internet afgekom. Hierdie ou is seker slap genoeg om sy eie apie by te kom.
Daar is hardly so fokken ding soos internet celebrties in Suid-Afrika. Ek kan byvoorbeeld net aan twee dink met ‘n groot following wat as celebs gereken word: Vernon en Seth. En Vernon se 15 minutes of fame is besig om ‘n stadige dood te sterf. Seriously mense, piep kan nie so lekker proe nie…
Click op die pic as jy lus het om iets onsinnigs te lees:
Hierdie post is 86 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,136 post views in totaal sedert 1 November, 2019.