Jirre ou. Jy is bewus daarvan dat rugby net ‘n sport is? En dat die wereld beker like elke vier jaar plaasvind? En dat dit miskien eenkeer elke 20 jaar in Suid-Afrika plaasvind?
Jy het jou kar lekker opgefok. Dit lyk kak. En moenie dink hy sal nie gesteel word oor hoe hy lyk nie. Een of ander bra gaan hom skaai en verander in ‘n Orlando Pirates mobile. Fok, jy is zef.
Hierdie post is 260 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,880 post views in totaal sedert 1 November, 2019.