Location: Vanaand 19:00 by ‘n shopping centre in Sunninghill.
Wie: ‘n Doos uit die Kaap uit met ‘n wit Toyota Corolla. Dit boringste kar op aarde. In wit.
Was jy getrek gewees, jou etterkop? Daai wit line is nie tik nie my bra, dis daar vir jou geverf om tussen te parkeer. Ignoreer jy rooi ligte ook? Ignoreer jou vriende jou? Het jy vriende?
Hierdie mag dalk nuus wees vir sommiges, maar die padreels geld orals in SA en dit geld vir almal, even fucknuts wat mense in Joburg kom irreteer.
PS: Wit Citi Golf op die linkerkant – fok jou ook sommer!
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 207 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,707 post views in totaal sedert 1 November, 2019.