Vir die ouens wat uitmaak van – kyk hoe trek hy sy jet ski deur sy gat. Check die nommer op die kant en moet dit nooit koop as dit ooit te koop is nie.
As jy van hierdie musiek hou is jy fokken onnosel:
Hierdie post is 952 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,214,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
OK vok dit en vok almal, dit was die laaste strooi. Van nou af is ek engels 🙁
Om Jesus se woestyn plakkies se ontwil, spel "fok" asseblief met 'n fokken "f". Pretty please, with sugar on top.
Bekotsensfokkenwaardig!
Kom seker uit Boknaai – Volume 72 (Die Hits) uit! Ai jirre, wee' jy.
ROFL with Griffin @ varkots
sies! fokken Sies!
Watse kak is dit hierdie??!!
die fok weet waar die doos aand die iedee gekom het
got man gaan sit in die hoek
vir die van julle wat so ongelukkig is om al oit dai tos songs "kalahari anamari" en dai dom teef Sussie Wie se liekie te gehoor het wil ek manet in hierdie oomblik van trauma my inige simpatie uitreik… fok my weer eens
jis hy brrei so lekker, en hy KEN van ryme.
ek wet jou, volgende week is hierdie 'n treffer in Elephant and Friends in Moreletta Park.
(warning: moenie soontoe gaan behalwe as jy TOTALLY WASTED is, en perongeluk daar beland omdat jy gedinn
k het dit was Barcelona's nie)
Die perd moet sy toeter in sy hol druk en sy bek groot oop maak sodat sy waterskoeter deur sy bek kan brom al hoe die kak beter gaan klink!
Dis hoekom fokken niemand ons wil ernstig opvat nie, dis deur kak soos hierdie wat ons bekend staan as "kommin", "Zef" ens…..
Gooi hierdie ou met 'n vlammende kaksak assefokkenblief tog,sommer van sy "waterskoeter" af! Lyk my deesdae maak elke fokken doos 'n music video! FOK!
wat's met die paddatjies?!
Sy girl het darem lekker tiete
Dis die grootste probleem. Jy sit 'n paar tiete in 'n kak music video en mense skiem dis cool. Dis nog steeds fokken zef en af soos brood en ek het al mooier tiete op krokkodille gesien.
Julle is almal te fokken zef om die song te verstaan. Die sanger is Nic Stevens en hy het al 'n hele paar cd's uit en was ook al op TV.Hoekom probeer julle dose nie iets beters doen behalwe as om mense af te kraak nie. Dom etters.
Piet, daar is fokol om te verstaan. Die idiot sing oor 'n toeter op 'n jet ski. En hy brei. Dis fucked up verby. Het jy die foute in die production vqan die video gesien? Die chick hardloop na die ou toe en klim agter op die jet ski terwyl dit op die fokken sand staan. Asof hulle dit soos 'n quad in die water gaan inry. Continuity, your honour?
En weet jy wat, ek was ook al op TV 'n paar keer en dit maak fokol van my. Julius Malema was ook al op TV. Jou argument het meer gate as 'n Aero chockolate slab. Kom fokken by.
Jy is welkom om sulke kak musiek te koop. Doen my net 'n guns en doen dit deur my Kalahari links sodat ek R3 per CD kan maak uit jou oordeelsfoute.
alle afrikaans musiek is maar netso kak soos die een.
so i dont see the point of this post.
Maak my bly dat ek in die buiteland bly. Sulke kak sit my af van die idee om oor dit te channel-surf op Kyk-NET.
Maar dan, het daai leeuloop ding by iemand se party gehoor. Scheme nie mens kan lekker van dit af wegkom nie.
Los vir Piet dat hy sy volgende fucked up music video kan gaan analyze, die man dink MOS hy weet waarvan hy praat. WAT DE FOK is daar om te verstaan aan daai fucked up video? Jy moet 'n Weskoppies reject wees as jy nie dit kan "verstaan" nie. Maar met Piet se intelligence vat hom dit seker 'n hele ruk om uit te figure dat jet ski's nie op sand kan ry nie en so aan…..
En dink dis belaglik dat 'n waterpadda etter 'n video kan maak terwyl goeie quality musiekante soos Aviya nog nie eers bekend is nie. Gaan kyk na http://www.aviyacrest.com en dan sal jy sien daar is nog goeie dinge in hierdie boesmanland.
Maak eerder 'n blerry post oor haar, sy kort support, as om my te laat kots van hierdie toeterpoefter.
Ek weet wat Griffin kry vir sy gejaardag!! Haha!
Bra, as jy vir my 'n fokken toeter vir my jet ski koop, fokken praat ek nooit weer met jou nie, ek sweer.
Die belaans is herstel – Met "Oom Jurie" in NZ of is dit nou die tronk, het kommin' 'n nuwe held…hierdie mannetjie gaan dit nog tot groot hoogtes (of is dit nuwe laagtes) neem.
Ek love dit! – Andre Beyers
Die video score nie te kak nie. (Nie as jy dit teen die musiek opweeg nie !!!!).
Goeie fok, dit is hartseer !
Anonymous wat sê: "alle afrikaans musiek is maar netso kak soos die een." With all due respect: FOK u!
(En dis in Afrikaans!) So nou is K.O.B.U.S en Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel ens. ens. alles kak? Nee Swaer! Jy moet nou lekker wees! Skeer almal oor dieselfde kam, maar moenie veralgemeen nie!
Terug na hierdie kak: WATDIEFOKTOG! Griff? is jy mal? Moenie sulke kak op jou blog sit nie! Fokkit! Ek het amper my PC stukkent geskop, want die fokker wou nie ophou om die song (as jy dit musiek noem?) te speel nie! Dit was heavy tos!!!
Ek haat hierdie stadium waardeur my lieflike taal gaan! Ek wens net êrens kan daar 'n breekpunt of draaipunt kom en die kak kan tot 'n skielike einde kom. En vir die mense wat actually hierdie kak geniet… Shame, fokken shame!
is ek te gesuip of was daar 'n springende groen padda? jirre.
Griffen, jou doos! Nou hak daai toeter op my waterscooter rympie in my fokken kop vas.Ek kak sommer inmy broek as mense dink dis kwaai musiek!!Fokkit!
Hoeveel het hy vir daai padda-animation betaal? That sweetened the deal..
Ek het nou sop gelag ek dink ek gaan of kots, of n hartaanval kry…
Ek is speechless. Het die werfetter sy reddingsbaadjie verkeerd om aan?
My wragtig die naai kom vannie St.Rand! Fokken Strandjuitwolf!!! Glo my die ou het beter gesing met sy ponytail aan!
nai 1 ding toeter op my water skoeter druk jong…ek sal graag ‘khalahari’ wil lyster…….
Mensies. Lees tog jul eie boodskappies en kyk dan of jul nog ‘n klip wil optel. Aai tog………
Taal, taal asseblief.
Ek het nou so lekker gelag vir die comments dat ek skoon verstik het aan my bier….. Die tappit is sterk in daai een 😀