Ek was baie teleurgesteld toe ek uitgevind het dat SAA crew members betrap is met 50 kg se dagga en 4kg se cocaine op ‘n vlug na Koningin Eliand toe. Is hulle van hulle fokken koppe af? Op ‘n vlug met omtrent 250 mense sal elke passasier maar slegs 200 gram dagga score en 16 gram cocaine. Nee ouens, dink bietjie volgende keer vooruit en pak ‘n bietjie meer in. Die expats het bietjei meer stock as dit nodig om te gaan verkoop. Niemand wil na die eerste week paaints gaan verkoop aan Ausies en Suid-Afrikaanse meisies met Heathrow injections nie. Julle moet julle job-creation bietjie fokken beter as dit beplan.
src="http://pagead2.googlesyndication.com/pagead/show_ads.js">
Watkykjy staan op 3,089,941 post views in totaal sedert 1 November, 2019.