Ons is veronderstel om hierdie kak af te sluk:
“A total of 1 150 people have died in about 985 traffic accidents since December 1, said the Department of Transport on Wednesday.
Department spokesperson Collen Msibi said this was a slight decrease compared to 1 311 deaths in the same period last year.”
Agbare Msibi, het jy actually al daaraan gedink dat daar minder padsterftes was omdat daar minder fokken mense op die pad was? Die ekonomie is bietjie fucked en meer mense het by die huis gebly omdat daar nie zak is nie. Ook het ‘n groot gros mense hulle werk verloor.
Julle gaan seker moerse verbaas wees as volgende jaar se sterftesyfer hier by die 1600 trek as ekonomiese toestande verbeter. Kom ons kyk of ek reg was volgende jaar hierdie tyd. Julle blerrie nole.
Watkykjy staan op 3,103,887 post views in totaal sedert 1 November, 2019.