‘n Man speck vir George Bush en Colin Powel in ‘n bar en loop oor na hulle toe: “Wat maak julle ouens hieso?
Bush tune “Ons beplan WW III. Ons gaan 140 miljoen Iraqis opfok hierdie keer. O ja, en ‘n blonde chick met groot tiete en ‘n geskeerde kwak vermoor.”
Verbaas tune die man: “‘n Blonde chick met groot tiete en ‘n geskeerde kwak vermoor???!”
Bush draai om na Powell en reken: “Sien, niemand voel ‘n fok vir die Iraqis nie.”
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,149,960 post views in totaal sedert 1 November, 2019.