Ons het nogal baie feedback gekry oor die Mense Wat soos Dose Parkeer post en besluit om ‘n special plekkie vir dit op WKJ oop te maak. Check vir die link net onder die kakpraat boks hier op die regterkant. Ons sal eventually ‘n oordentlike page opstel vir soorgelyke oortreders van commen fokken decency en hulle bakkies daar plak. Ek dink byvoorbeeld nou aan dose wat kan loop en hardloop en spring en poep wat arrogant genoeg is om met hulle fokken elektriese golfkarretjies op disabled parkings te stop om gou charchoal te koop by die Quick Spar.
‘n Spesiale plekkie vir poese op die interwebs.
In die meantime, print jou flyertjies uit (verkieslik in kleur en verkieslik op sitcker papier met ‘n industrial gomkant) en leer jou medemens basiese respek en maniere.
Die Watkykjy FOK JOU! projek is pas gebore.
Watkykjy staan op 3,118,708 post views in totaal sedert 1 November, 2019.