Terwyl ek op die Whackhead Simpson trip is…
Daar is niks soos die 30 minute advertensie-ridden Clipz op Mnet een keer per week wat veroorsaak dat ek my nuwe LCD TV soos die pes haat nie.
Die pixelated videos met klank wat klink asof dit teen 160km/h ge-record is in ‘n Ford Cortina wat deur die Daspoort tonnel jaag maak my klaar. Nee sies man, Darren!
En in die credit titles sien ek daar is actually ‘n persoon wat research doen vir die program. Watse fokken research? Stap by enige werkplek in met meer as 30 PC’s wat aan die internet connect. Vra vir die manager of jy asseblief sy slapgatste werker kan sien vir 5 minute. Check sy inbox. Daar is al jou fokken clips. En dit het al klaar die rondtes gedoen.
Het julle geweet informasie versprei vinniger oor die internet as op die TV? Nie? Regtig nie?
Watkykjy staan op 1,188,421 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dit klink meer vir my 082 X 111 04X
Het julle die nommer probeer bel en wel by hom uitgekom?
My airtime kom sondag in ek sal elke kombinasie probber.

Ek dink jy is reg, although jy by die helemal verkeerde plek ge-comments het, jou aap. As julle die regte nommer opspoor, laat ons weet.