Raait, hieso is wat jy doen:
Gaan kry gou vir jou ‘n vet zol, want hierie is amper soos Teletubbies tyd.
Kry ‘n pak chips. Chipniks of Flings werk lekker.
Sit jou klank fokken hard aan.
Druk play op hierdie video hieronder.
Vir die tweede keer moet jy gemaklike tekkies aantrek en op en af spring op die beat en die lyrics saam sing.
Hierdie is fokken kinder TV op sy beste!
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,566 post views in totaal sedert 1 November, 2019.