Ek stel voor jy pause hom om dit so bietjie te buffer. As jou bandwidth sterk is, laat hom loop. As jy op dial-up is, welkom, dis 2008 – gaan klim liewer boom of iets.
Hierdie post is 110 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,131,728 post views in totaal sedert 1 November, 2019.