Eish. Check hoe griffin en Chopper half-gekletter sit en kak praat met die ouens van Gons, vanaand 18:00 op MK (DStv kanaal 324). Oor ons boek en watse local celebrities heavy tos is.
Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag as jy toe moer in gone bly.
Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,229 post views in totaal sedert 1 November, 2019.