Steve, waar is jou asem?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin

Dag 3 en ons het Steve Hofsaak se boek uitasem gehardloop op Kalahari se top 10 boeke bestsellers lys. Nou is dit nog net Deon Meyer en Jeremy Clarkson. Brons medalje na die derde dag is seker nie te tos nie, of hoe?

Hierdie post is 52 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,456 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteve, waar is jou asem?