Ok, ek het hierdie al voorheen gesien en kan nie onthou wie van julle dit weer vir my ge-mail het nie, maar dis fokken snaaks.
As jy nie uitmaak nie – dit gaan basies oor ‘n talkshow host wat met mense praat oor hulle se operasies wat bietjie blaaint getrek het.
Gaan roep sommer almal om jou en sit die klank hard.
Hierdie post is 211 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,800 post views in totaal sedert 1 November, 2019.