Meeste van julle het hierdie al moonltik gesien, maar ons doen ‘n re-run vir die outjies wat nog nie gesien het nie. Ek het het hierdie dronkgat by die Impala Bike rally afgeneem aan die begin van die jaar. Drank kan partykeer ‘n bliksem wees…
Hierdie post is 140 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,925 post views in totaal sedert 1 November, 2019.