Raait, Luke the puke Watson raak die volgende kwyt:
” …Me having to wear the Springbok jersey, to keep myself from vomiting on it, because there is a bigger picture, because men and woman have bled for me to get there… ”
” …The problem with SA rugby is that it is controlled by Dutchmen…”
” …The men who sit on my left and right of me in the change room despise me for who I am… “
” …The men won’t talk to me, they won’t greet me, the very coach won’t greet me. They walk past me. I sat at a table by myself, they won’t eat with me, because I was a political pawn…”
Luke Watson se onlangse uitlatings het betrekking:
Daar bestaan ‘n stukkie heilige grond in taalkunde. ‘n Ruimte waarvan die grenslyn nie oorgesteek mag word met skoene aan nie.
Die groot kanon in die taal-arsenaal.
Die atoombom.
‘n Noodklep wat slegs oopgedraai mag word indien die druk in die drukkoker-aarde so hoog is dat lewe op ‘n baie fundamentele vlak direk bedreig word.
Die grofste, grootste juweel uit die familieskatkis wat dalk eenkeer in ‘n leeftyd uitgehaal mag word onder algehele ophou van asem; baie versigtig, met wit handskoene aan.
‘n Finale verweer.
Luke, hulle het jou nie vermy omdat jy ‘n politieke pion was nie. Hulle het jou vermy, want jy is ‘n POES.
Watkykjy staan op 3,116,897 post views in totaal sedert 1 November, 2019.