Ek is nou sommer lus om ‘n Diesel jean pant te koop.
Update: Ek sien mense soek op Google vir wat ‘skommies’ beteken. In Afrikaans. Nee jirre man, kom by. Dit beteken draties kap. Of ‘hand aan eie slang slaan’. As jy nog steeds nie kop nie, is daar groot fout met jou…
Hierdie post is 116 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,025 post views in totaal sedert 1 November, 2019.