Behalwe dat Ellen nul snaaks is en nul mooi is, klink sy ook sommer fokken goor as sy probeer Afreakaans praat. Jirrrrr. Wonder partykeer hoekom Portia De Rossi met haar koekstamp. Siesa!
Charlize, aan die ander kant, kan my nog steeds soebat om haar te raps as sy wil. Op en af tot die honde blaf…
In hierdie clip gee Charlize vir Ellen so paar lesse in Afrikaans. O ja, Famke, die Nederlandse hottie is ook nie sleg aanmekaar gesit nie.
Lekker oogtoffie vir die kêrels (minus ou Ellen nou, natuurlik)
Hierdie post is 179 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,049,121 post views in totaal sedert 1 November, 2019.