Kyk, mens kry die Oos Rand en Pretoria-wes maar DAN… Dan kry jy die Wolmers…
En ek dog die feit dat ons kak was in die olympics is erg genoeg! Nou suck ons nog met air guitar ook!!
Ek’s actually bly ons suck in air guitar, want as ons nie ge-suck het nie het almal reg oor die wêreld een van die dae uitgevind dat alle huise in wolmer soos braairoosters lyk! Anyway, geniet hierie stukkie Pantera wat familie van Not My Dog vir ons opvoer in Finland. Die land van Nokia en Air Guitar kampioene…
Hierdie post is 121 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,595 post views in totaal sedert 1 November, 2019.