Een van die vele redes hoekom ons so fokken min update op WKJ die laaste ruk. Raak solank gewoond aan die cover. Jy gaan dit volgende maand orals op die rakke sien. Jy hoef ook nie te worry oor wat om vir jou geliefdes vir krismis boks te gee nie. Hier is jou antwoord:
Daar is ‘n moontlikheid dat jy moontlik (‘n beperkte hoeveelheid) copies sommer by ons kan bestel met ‘n lelike boodksappie van ons selwers af. Meer nuus volg later. Laat hierdie image solank in jou kop vasbrand:
Hierdie post is 385 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,932,068 post views in totaal sedert 1 November, 2019.