Ek haat Horatio van CSI

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Behalwe dat die ou soos ‘n doos lyk, irriteer hy die lewende kak uit my uit met sy lame one-liners.

Ek het besluit om my eie lame-ass one-liners te maak. Hulle kan net sowel hierdie paar ook in CSI gebruik. Dis net so kak. Dis in fact, kakker en sal mooi by die show pas: (click of right click en “Save As”)

Hasie
Boude
Pub Quiz
Brakpan
Skaap
V-town.mp3
Noddy

Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,837,805 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEk haat Horatio van CSI