Braai saga (deel 2)

In Spec-takel deur griffin

Ons laaik mos braai en so paar anner dinge kwaai! Ek skiem as jy met hierdie outjie agter jou 30S by Loftus in pull op ‘n Saterdag gaan niemand met jou kak soek nie!

Hierdie post is 177 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,086 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinBraai saga (deel 2)