Watkyjy nou op jou selfoon beskikbaar

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek


Die nuutste zef is nou beskikbaar op jou selfoon en lyk nie meer sos kak soos wat gewone sites op handsets lyk nie.

Tik net mippin.com/watkykjy in op jou foon se browser. Alles is sharp.

Voorbeeld

Hierdie post is 7 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 63,214 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkyjy nou op jou selfoon beskikbaar

Gooi Comment