Taxis in die geel baan

In Skakels deur griffin1 Eiertjies

Meeste van julle druk seker ook maar lang spykers in uie en aartappels en gooi dit in die geel baan voor die irriterende taxis wat fokol voel vir padreëls en dink dat die emergency baan aan hulle behoort.

Jy kan nou 0861 400 800 bel en bitch oor doos bestuurders en hulle details virrie mense tune. Of maak ‘n draai by Arrive Alive of Bad Driving se websaits.

Genoeg is genoeg, my fok!

Hierdie post is 51 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,214,416 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTaxis in die geel baan

Comments

  1. Anonymous

    Julle verstaan heeltemal verkeerd…die aatappel word nie in die geel lyn gegooi nie!! MIK VIR DIE KOP!!

Gooi Comment