Ryk Neethling stalker word gebel

In kak nuus deur griffin3 Eiertjies

Fokken snaaks. Wackhead Simpson het die chick wat Ryk “hulp” wou aanbied in China gebel. Sy Souf-African-American aksent is fokken kak en hy vermom sy stem glad nie. Hy klink basically soos, wel, Wackhead Simpson. Wat my weereens laat wonder hoe slim hierie Mariaan chick is…

Click op Ryk Neethling Stalker as jy wil luister, of check so paar posts terug as jy geld het om te mors en haar self wil bel.

Thanks Wackhead. Jou blerrie hanswors.

Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,345,818 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRyk Neethling stalker word gebel

Comments

  1. Gideon Breytenbach

    Apparently het hy some vocal effect op die lyn wat die luisteraars nie kan hoor nie. So dit wat ons op radio hoor is net sy regte stem met sy aksent. Wat sy hoor is sy stem deur some effect.

  2. Gideon Breytenbach

    Apparently het hy some vocal effect op die lyn wat die luisteraars nie kan hoor nie. So dit wat ons op radio hoor is net sy regte stem met sy aksent. Wat sy hoor is sy stem deur some effect.

  3. Gideon Breytenbach

    Apparently het hy some vocal effect op die lyn wat die luisteraars nie kan hoor nie. So dit wat ons op radio hoor is net sy regte stem met sy aksent. Wat sy hoor is sy stem deur some effect.

Gooi Comment