By die huis, besig om deur musiek te gaan om te speel:
Griffin: Wat van so bietjie Slipknot, ouens?
Chopper: ‘n Bietjie Slipknot het niemand nog ooit doodgemaak nie.
Hierdie post is 250 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,225,873 post views in totaal sedert 1 November, 2019.