Wat van ons almal staan saam en help die Huisgenoot/Beeld om met klassieke Afrikaanse alliterasie titels vorendag te kom?
- Sing saggies slipknot en slyp sy swaard
Kom aan maats, Watkykertjies en ninjas; hierdie is ‘n gulde geleentheid om in die nasionale pers gepubliseer te word.
Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,060,333 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap