Comments

  1. Yolande

    hmm goeie punt… moet dan maar settle vir Micheal Jakson?

  2. Yolande

    hmm goeie punt… moet dan maar settle vir Micheal Jakson?

  3. Evert

    En Michael Jackson is ook deesdae van 'Europese' afkoms. Mag ek se Michael Jackson is deesdae wit? Dis seker weer 'n rassistiese stelling?
    In daai geval het ek nie letterlik bedoel wat ek gese het nie, net soos die ANCYL.

  4. Yolande

    Haha ja nee deesdae is alles rasisties, mense kyk mens selfs skeef uit as jy net 'n witbrood koop en nie 3 bruin brode ook nie… so nou koop ek maar dai 2 in one van Albany… hehehe… Maar ek moet by se as ek *giggelgrassies* in pakkies moes sit en 'n dowe ou kom om te koop en ek moet vir hom verduideik van Oom rooibaard, sou ek die fofo gebruik het…:x shh… nou nou kom die FBI en CIA en ontdek my meth lab…

Gooi Comment