Ja? Skiem jy kan??

In Skakels deur griffin

Vir die van julle wat soos ek op my gat sit en fokkol beter het om te doen, of as jy voel jy wil jouself en almal in die cubical-kantoor om jou, nou regtig de moer in maak…

Kliek hier en kyk hoe lank kan jy uithou!

Trust me, ek kon nie langer as 7 sekondes uithou nie, en ek is seker daar sal iemand in jou kantoor wees wat jou gaan wil moer as jy dit vir langer as 7 sekondes aan los.

Mail jou screen shot vir bra Griffin as jy skiem jy is ‘n ou wennertjie of as jy like van jouself pynig.

Geen gekroek nie ne!! Die sound moet kak hard wees!

Hierdie post is 98 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,377 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJa? Skiem jy kan??