Paar van julle blare en tjerries het ons gemail en gevra of ons weer ons zef, dog stylvolle skippies gaan uitbring. Ons het so bietjie met ander china’s gepraat en dit lyk of ons dalk die goeters weer beskikbaar sal stel deur so 100 of wat-wat te print. Verskil is dat jy dit nou deur ‘n online shop sal kan koop. Ja, nou kan die Londen fokkertjies ook hempies bestel allie pad van Afrika af. Julle maak mos kamtig so baie ponde. Nouma haal uit en wys.
Sou jy belangstel, drop ons ‘n mail en indicate watter kleur jy sal smaak lat ons ‘n idee kan kry. Hel, jy kan even jou eie design submit en as dit piele genoeg is maak ons hom dalk deel van die nuwe reeks. Once. Check die pic hieronder en laat hoor van jou. Die voorkant lyk soos die logo hier bo.
Die agterkant lyk ongelukkig nie soos Charlize Theron se netjiese agterkant nie, maar eerder so:
Watkykjy staan op 3,084,027 post views in totaal sedert 1 November, 2019.