Watkykjy Interview Nul, daai annerground lawaai band.

In Fokken Main Videos deur griffin

WKJ present: Interview met Adriaan van daai mal lawaai band, Nul.

Vir julle outjie wat gelukkig genoeg was om kaartjies vir Strab in Mozambiek te koop, check Nul uit en raak lekker ge-clutch. Dit behoort solidly stukkend te rock …

Thanks vir die bier bra, en jammer ek het jou kind so bang gemaak. Next time gaan dit dalk beter.

Hierdie post is 45 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,162 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWatkykjy Interview Nul, daai annerground lawaai band.