Tweeling

In Grapgat deur griffinRek jou bek

‘n Baie lawaaierige, vet, lelike en onversorgde vrou met curlers in die hare en ‘n lexington in die mond, stap by n winkel in met haar twee rooikopkinders agterna.

“Goeiedag mevrou”, groet die eienaar. “Oulike kinders wat jy het, is hulle ‘n tweeling?”

” Is jy fokken simpel?” se die vrou. “Hulle verskil met drie jaar. Lyk hulle vir jou na n tweeling!?”

“Nee, glad nie,” antwoord die eienaar. “Ek kan net nie glo dat iemand jou twee keer sou naai nie.”

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 60,624 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTweeling

Gooi Comment