Veral omdat die media en Suid-Afrikaners nou ewe skielik ‘n nog ‘n woord het behalwe Xhoza en Xilophone wat met ‘n X begin. Is dit regtig so fokken exciting? Gaan bietjie op online koerante se websites. Druk CTRL +F (find) en begin ‘Xen’ in te tik. Click next. Tel hoeveel keer op die voorblad jy dit kry.
Dis asof gewone crime en beriggewing van nuus ewe skielik stilstaan en ‘n backseat vat vir die nuwe, lelike geel hip baba, Xenphobia. Asof niks anders in ons land gebeur nie. Fokken get over it. Ons weet daar is kak, maar daar is die normale alledaagse kak ook. Oorsee noem hulle dit riots en violence, nie Xenophobia nie. Xenophobic attackers wat Suid Afrkaners se huise afbreek is nie Xenophobes nie – dan verloor die woord sy betekenis. Hulle is commen crimninals en poeste at best.
Suid-Afrika is lekker simpel. Sodra die Xenophobia verby is gaan hulle seker weer oorgaan na die tweede favourite buzzwoord – Loadshedding.
* Stap so by Wimpy in “Kan ek asseblief ‘n double Xenophobic Burger en chips kry met ‘n Loadshedding milkshake on the side asseblief?”
PS: En dis 9 keer op hierie sait gebruik vir die Gawies wat try fokken snaaks, simpel of slim wees.
Watkykjy staan op 3,074,331 post views in totaal sedert 1 November, 2019.