Ek is nou gatvol vir die manier waarop mense in hierdie land van ons bestuur. Veral vir die manier wat hulle het om op my bumper sit as ek reeds 120km/h ry en my agter stadige trokke wil indwing want ek is mos nie laat vir ‘n vergadering nie. Hulle verstaan blykbaar nie vingertaal nie. Ek het nou vir my ‘n bakkie gekoop, en hom bietjie gemodify. Ewe skielik groet almal my vriendelik, hou hul afstand en gee selfs pad al hoef hul nie!
Hierdie post is 475 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,064,851 post views in totaal sedert 1 November, 2019.