Ons het so bietjie ou wonde gaan oopkrap, na aanleinding van die Botha’s. Ontmoet die Burgers van Tsaneen. Vir die van julle wat sielkundiges moes gaan sien het destyds – ons is jammer. Ons weet dit maak seer, maar dis dalk weer tyd. As jy nog nie van die Botha’s herstel het nie, moet liewer nie hier click nie .
Dis dalk bietjie te vroeg. You has been warned….
Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,076,225 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap